

As jou wol so lyk kom praat met Segard Masurel Wool Brokers.
Die enigste wolmakelaar met n kommissie struktuur wat die produsent vergoed vir kwaliteit wol.
Ons unieke kommissiestruktuur met 'n vasgestelde maksimum prys bied 'n groot voordeel vir produsente wat hoëwaarde skeersels lewer.
Geen baalhanteringsfooie word gehef nie.
Segard Masurel Wolmakelaars bied persoonlike diens teen die mees mededingende bemarkingskoste vir wolboere in Suid-Afrika.

Segard sal met jou toestemming n volledige analise doen op jou vorige skeersel.
Laat die syfers die praatwerk doen.
Klik op die groen knoppie, gee jou naam en produsente nommer en Segard Masurel Wool Brokers sal jou kontak.
Vergoed produsent vir kwaliteit wol dmv die kommissie struktuur
Geen baalhanteringsfooie nie.
Persoonlike kommunikasie met klient
Weeklikse markverslae en neigings in wolmark
Direkte verkope
Wolkontrakte
Wolveilings
Skeerdienste
Toegang tot die Abelusi handelsmerk
Ondersteun herlewings landbou
Lekker mense
